praktiese opleidingsprogram
Praktiese opleidingsprogram om ooikuddes se produksie te maksimaliseer
Wolboere word uitgenooi om deel te neem aan ‘n opleidingsprogram wat hulle sal help om die reproduksie van hulle ooi-kuddes te verbeter. Hierdie praktykgerigte program bied aan elke wolboer die geleentheid om daardie bestuursaspekte en –vaardighede wat die grootste invloed op die ooikudde se reproduksie het, aan te leer[...]