Poliëtileenpype

Poliëtileenpype, plastiekkratte, drup- en mikrobesproeiing …MEPS en Plastic Man bied nou nóg meer

՚n Bekende en vertroude naam op plase regoor die land is MEPS, die plaaslike vervaardiger van bekragtigers en alles anders wat nodig is vir elektriese heinings. Goeie nuus vir boere is dat hulle nou op dieselfde gehalte produkte en diens kan reken vir mikrobesproeiing, pype en plastiekprodukte. Dit volg[...]

0
0
Go to Top