planttoerusting
Kverneland doen dit weer
Vandat die eerste Kverneland CLG sy spesiaal versterkte Sweedse staaltande in Suid-Afrikaanse grond ingeslaan het, jare gelede, is daar ’n standaard gestel waaraan boere enige ander grondbewerkingsmasjien kon meet.