plantoerusting
Skep 'n saadbed vir 'n koning: LEMKEN maak berge gelyk
“Die werk het altyd soos ’n berg voor my gelê, maar met LEMKEN se hulp is grondvoorbereiding nie meer ’n beperkende faktor nie,†sê Hannes Joubert, groente- en sitrusboer van Kirkwood in die Oos-Kaap.