planters
Namponuus: Agri Afrika sorg vir vinnige presiese boerdery
Agri Afrika het vanjaar die nekke en oë laat rek met hulle reuse tapkarre, waens, baaltoedraaiers en planters wat die strafste pas kan volhou. Die reeks Great Plains Yield-Pro-planters is uitgebrei om ‘n 12- en 16-ryplanter in te sluit.