plant
Ripper Tillage: Uit eie bodem, vir ons bodem
“Mense weet nou ons is hier by NAMPO,” vertel Christine Bouwer van Ripper Tillage. “Hulle kom groet ons en bring hulle buurmanne sodat ons hulle ook kan help om bewaringsbewerking ekonomies toe te pas.” Dit is Ripper Tillage se tweede jaar by NAMPO en die familiespan moes goed bontstaan[...]
Plant sonder sukkel met Piket
Wanneer dit planttyd is, wil geen boer sukkel of staan nie. As plaaslike maatskappy wat al diep saaispore in die landbou getrap het, verstaan Piket dit alte goed. Die maatskappy het pas hulle nuwe 16-ry hidrouliese geenbewerkingsplanter bekend gestel. Die planter voltooi die geledere van die bestaande seweduim-reeks (178[...]