Piet Rademeyer
Escorts Landboumasjinerie word waarlik internasionaal
Escorts Landboumasjinerie het onlangs ‘n Internasionale Dag in Indië gehou. Vukani Agri, plaaslike verspreider van Farmtrac, se besturende direkteur, Piet Rademeyer, het die geleentheid bygewoon. ‘n Deel van die verrigtinge was die stigting van 'n Internasionale Verspreidingsraad. Die doel van die raad is om ‘n oop kanaal vir kommunikasie[...]