PhD-navorsers
PhD-navorsers verken alternatiewe voerbronne vir bokke en lammers
Artikel voorsien Drie navorsers wat fokus op alternatiewe voerbronne vir bokke en lammers, het onlangs hulle PhD-grade in Veekundige Wetenskappe van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang. Hulle het ondersoek ingestel na hoe neweprodukte van plante dieregesondheid, groeikrag, gesondheidswaardes en vleisproduksie volhoubaar kan verbeter, en hoe dit die raklewe van[...]