Pannar
’n Boer wat op PANNAR vertrou, het ’n ware vriend
Die wakker boer sorg dat hy elke seisoen alles reg doen – saadbedvoorbereiding, bemesting, plant, onkruid- en pesbestryding, besproeiing, siektebeheer tot by stroop. Terwyl hierdie flukse boer sy aandag toespits op vanjaar se produksie, het hy ware vriende wat reeds hard werk om sy produksie vir volgende seisoene tot[...]
PANNAR: 60 jaar van diens aan die boer
Diens aan die boer was die rede vir PANNAR se ontstaan sestig jaar gelede en dit is wat PANNAR vandag nog en steeds doeltreffender doen – diens lewer om die boer te help om steeds winsgewender en suksesvoller te boer. PANNAR het in 1958 as ‛n nederige saadmaatskappy in[...]