PAN 3R-586R en PAN 3R-786BR
PANNAR: 60 jaar van diens aan die boer
Diens aan die boer was die rede vir PANNAR se ontstaan sestig jaar gelede en dit is wat PANNAR vandag nog en steeds doeltreffender doen – diens lewer om die boer te help om steeds winsgewender en suksesvoller te boer. PANNAR het in 1958 as ‛n nederige saadmaatskappy in[...]