PALS

Nedbank en PALS vier hulle eerste landboutransformasietransaksie

Nedbank Kommersiële Banksake en Partners in Agri Land Solutions (PALS) het onlangs hul 1ste landboutransformasietransaksie tydens 'n inspirerende titelakte-oorhandigingsgeleentheid op 'n plaas naby Piketberg gevier. Met behulp van hierdie finansiering kon 'n nuutgestigte maatskappy, Pele ea Pele (Edms) Bpk, 2 plase in Piketberg in die Wes-Kaap bekom. Pele ea Pele[...]

By Specialist Writer|22nd April 2024|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |
0
Go to Top