OPWIP-ERVARINGS
SA Kaasfees verras met verlaagde kaartjieprys en ekstra dag
Die Suid-Afrikaanse Kaasfees het pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat buitelug-venues nou 50% vol mag wees, met vreugde aangehoor en moedig kaas-en-wynliefhebbers aan om dit onmiddellik te begin benut. Fees-entoesiaste sal dadelik baat deur ‘n kaartjie teen ‘n verlaagde prys te koop. “Die President het ons ‘n rede gegee[...]