opbergingsfasilitei
Modderbult-boerdery wen met AGI se bergingsoplossings
Modderbult-boerdery is ՚n welbekende naam in Suid-Afrika en die onderneming se sukses is oor geslagte gebou. Die pa-en-seun-boerderyspan met Pieter Brits en sy seun Dawie boer al amper 20 jaar saam in die Balfour-distrik op die Oostelike Hoëveld. Pieter het op die plaas grootgeword en saam met sy pa[...]