oorstromings
Miljard rand se skade na oorstromings
Deur Tisha Steyn Skade wat oorstromings in Junie aan landbou-infrastruktuur in die Wes-Kaap aangerig het, beloop R1,053-miljard. Oorstromings van Bybelse omvang Die oorstromings was die gevolg van ‘n reeks kouefronte wat tot swaar reën tussen 14 en 19 Junie gelei het. Die swaar reën het daartoe gelei dat die[...]