Oom Kallie Khaki
Ontmoet die vrou agter Kallie Khaki
Leatitia Smit is ’n plaasmeisie vanuit die Bosveld en het gematrikuleer aan die destydse Hoërskool Pietersburg, waarna sy bemarking gaan studeer het. Sy het al van kleins af gedroom om haar eie onderneming te begin en na baie jare in die klerebedryf by die reuse Edcon-maatskappy, het sy die[...]
Alles is in ’n naam: Oom Kallie Khaki help jou om dit met trots te dra
Boere, groot trekkermaatskappye, saadagentskappe, bakkies, vragmotors en nog vele ander glo daaraan om hulle handelsmerk met trots te vertoon. So hoekom dit dan nie op elke kledingstuk plaas nie? Op so manier kan almal mekaar op elke boeredag uitken. En omdat almal in die landboubedryf hardwerkend is en veral[...]
Maak jou merk met Oom Kallie Khaki se klere
’n Boerdery of ’n landboumaatskappy wat homself en sy produkte nie bemark nie, is soos die outjie wat in die donker vir die meisie ogies maak – sy sal nooit weet dat hy die mooiste blou oë in die vertrek het nie. ’n Goeie manier om te bemark is[...]