Onyx

LEMKEN bring slim bewerkingsoplossings en nuwe Onyx-skeurploeg (ripper) na NAMPO 2026

NAMPO-oesdag bly een van die belangrikste geleenthede op die landboukalender waar boere nuwe tegnologie eerstehands kan beleef. Vanjaar het LEMKEN weer bewys waarom hulle implemente en toerusting wêreldwyd bekend is vir innovasie, presisie en betroubaarheid. Van grondbewerking tot slim saadplasing het boere vanjaar weer die geleentheid gehad om LEMKEN[...]

By Bianca Pretorius|26th May 2026|Categories: Meganisasie|Tags: , , , , |
1
Go to Top