onteiende grond
Staat gaan onteiende grond aan MK-veterane gee
“Dit is niks anders as ʼn herhaling van die Zimbabwiese grondbeleid nie”. Dit was die reaksie van Vrystaat Landbou nadat die voormalige minister van Landbou, Tina Joemat-Pettersson, Woensdag tydens die staatsrede debat aangekondig het dat MK-veterane onteiende plase gaan ontvang. “Die regering kan sterk teenkanting van Vrystaat Landbou verwag.[...]