Oktavia Beefmasters
Kalahari Beefmasters stel die standaard hoog tydens hulle 9de produksieveiling
V8 Beefmasters, Oktavia Beefmasters, B4 Beefmasters, en Louw Beefmasters het op 5 Oktober 2023 hulle uiters suksesvolle negende Kalahari Beefmaster-produksieveiling by die Vryburg-skougronde gehou. Uitstekende diere, lot vir lot was op hierdie veiling aangebied. Kyk die video hier van die veiling. https://youtu.be/pfSD4eYQnXQ As jy jou veiling wil bemark[...]
Kalahari Beefmasters stel die standaard hoog tydens hulle 9de produksieveiling
V8 Beefmasters, Oktavia Beefmasters, B4 Beefmasters, en Louw Beefmasters het op 5 Oktober 2023 hulle uiters suksesvolle negende Kalahari Beefmaster-produksieveiling by die Vryburg-skougronde gehou. Uitstekende diere, lot vir lot was op hierdie veiling aangebied. Vertroue in die uitsonderlike gehalte diere wat deur die telers aangebied is, is bevestig en[...]