Niekerksrust SAVM-stoetery

Niekerksrust SAVM-stoetery se 62ste produksieveiling ’n groot sukses!

Die Vleismerino's in die Niekerksrust-stoetery word deur mnr. Jan van Biljon as redelik vroegryp bestempel. Hulle het op 21 Junie 2023 hulle 62ste produksieveiling gehou, met goeie pryse vir beide manlike en vroulike diere wat op die dag behaal is. Twee ramme, 1014 JVB en 0303 JVN, behaal die hoogste prys[...]

0
Go to Top