Namibiese lamsvleis

NAMLAMB-bekendtelling neem Namibiese lamsvleis na die internasionale verhoog met historiese SA-Namibië Lamb Champs invitational

’n Nuwe hoofstuk vir die skaapbedryf het Vrydag in Windhoek begin met die amptelike bekendstelling van NamLamb – ’n Namibiese inisiatief wat gestig is om erkenning, trots en groter markgeleenthede vir Namibiese lamsvleis te skep, asook die aankondiging van die tien boere wat Namibië teen Suid-Afrika by die eerste[...]

By Spesialisskrywer|18th September 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top