MX-5 Roadster
2016 MAZDA MX-5 Roadster: Oopdak pret op wiele
Die Mazda MX-5 is die wêreld se topverkoper Roadster. Die vierde generasie van die gewilde klein oopdak sportmotortjie het einde laasjaar op plaaslike bodem geland en ons het onlangs een van die opwindende sportmotortjies vir ‘n week lank se ry-pret gehad. Mazda het die pretresep reeds met die eerste[...]