Mu-X SUV

Opwindende nuus van Isuzu: Mu-X SUV bied nuwe voorkoms, gerief en veiligheid

Die perfekte gesinsvoertuig vir die boer is nog verder verbeter toe Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSA) hulle sewesitplek mu-X sportnutsvoertuig (SNV) met stylverbetering opgekikker het. Veiligheid is ook opgegradeer met die remoorheersstelsel (brake override system – BOS), wat die stilhouafstand in noodgevalle verkort. “Die opgedateerde mu-X bied vars ontwerpkenmerke en[...]

By Specialist Writer|20th May 2020|Categories: Artikels, Meganisasie, Wiele|Tags: , |
0
Go to Top