Moody's
Geen tyd vir politiek nie, red die ekonomie en ons land!
'n Perfekte storm is 'n geruime tyd aan die broei weens beleidsonsekerheid, swak ekonomiese groei, stygende skuldvlakke, ‘n afname in inkomste aan die fiskus, ongebreidelde korrupsie en onbevoegdheid in staatsdepartemente. Verder sal die COVID-19-pandemie op die ekonomie, die Suid-Afrikaanse ekonomie, maar ook die streek- en wêreldekonomie verswak. Moody’s is[...]