mobiele graandamme
Van rugbyveld tot Kareekraal se lande, Kwagga Smith maak staat op RSA Grain Storage Solutions
Net buite Dullstroom het een van Suid-Afrika se geliefde rugbyhelde, Kwagga Smith, saam met sy vrou, Ilse, ’n stukkie grond gekoop wat hulle Kareekraal gedoop het. Hier boer die egpaar met sojabone, mielies en okkerneutbome, terwyl die plaas ook as ’n gasteplaas dien waar besoekers die ware plaaslewe kan[...]