Mitsubishi Triton Xtreme
Triton Xtreme se beperkte uitgawe met taai voorkoms
Mitsubishi Motors Suid-Afrika het sy klante se terugvoer tot nuwe hoogtes geneem met die bekendstelling van ’n opwindende en baie beperkte weergawe van die gewilde Mitsubishi Triton Xtreme, wat in beperkte getalle in 4x4- en 4x2-dubbelkajuitweergawes beskikbaar sal wees. Die jongste Xtreme Limited Edition in die Mitsubishi-familie is ’n[...]