Minerale Hulpbronne
AgriSA waarsku teen risiko’s van Wysigingswetsontwerp op Minerale Hulpbronne
AgriSA spreek ernstige kommer uit oor die Konsepwysigingswetsontwerp op die Ontwikkeling van Minerale Hulpbronne (2025), wat in Mei 2025 vir openbare kommentaar deur die Departement van Minerale en Petroleumhulpbronne gepubliseer is. Terwyl die wetsontwerp voorgee om regulering meer vaartbelyn te maak en inklusiewe ekonomiese ontwikkeling te bevorder, hou die[...]