Midi-Excavator
JCB se nuwe Midi-Excavator:
Nuwe generasie beheer, doeltreffendheid, prestasie en krag. Kombineer daardie eienskappe en jy het ‛n wenmasjien op jou plaas. Die nuwe Midi-Excavator van JCB bevat al daardie eienskappe en lyk ook nuut en modern. JCB, markleier in materiaalhanteringstoerusting, se wêreldwye kliёntediens is eersteklas. Maak nie saak wat die boer benodig[...]