melassestroop
VIDEO: MOLATEK: Jou vennoot in die herkouerbedryf
MOLATEK is die vervaardiger van 'n unieke reeks veevoer produkte vir herkouers. Van ‘n klein begin meer as 40 jaar gelede het MOLATEK ontwikkel tot een van die grootste dierevoedingsmaatskappye in Suid-Afrika vandag. MOLATEK produkte word gebaseer op die hoë gehalte melassestroop en begasse wat verkry word vanuit die[...]