Megane
2016 RENAULT MEGANE: Sjarmante Fransman in futuristiese kleed
Renault se Megane is vanjaar 21 jaar oud en die 2016-model van hierdie gewilde en sjarmante Fransman is einde laasmaand in die Delmas omgewing bekendgestel. Ons het die amptelike bekendstelling bygewoon en het selfs die geleentheid gehad om die RedStar renbaan agter die stuur van die topmodel te gaan[...]