Mazda CX-30

2024 Mazda CX-30

Mazda het oor die jare ‘n reputasie opgebou as ‘n handelsnaam  wat pragtige ontwerpte, betroubare, “sonder-fieterjasie” voertuie met uitstekende bougehalte lewer. Die 2024 CX-30 is geen uitsondering.  Dit nieteenstaande is verkope van Mazda voertuie in die Suid-Afrikaanse mark nie juis waffers nie. Ons toetsvoertuig hierdie week is Mazda se[...]

By DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive|19th June 2024|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , |
1
Go to Top