Matriekuitslae
Matriekuitslae plaas landbouonderwys onder vergrootglas
“Dit is ons jeug wat landbou in Suid-Afrika moet laat voortleef. Dit is die generasie wat Suid-Afrika in die nabye toekoms van voedsel moet voorsien,” sê Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA. Matriekuitslae wat vandeesweek bekend gemaak is, plaas weer die kollig op die jeug wie mettertyd aan[...]