Master Plastics-groep
PlusNet beskerm bo en versterk onder
As jy rustig slaap sonder bekommernis oor haelskade aan jou vrugte, watervermorsing en uitpak-persentasies, dan is daar ՚n goeie kans dat jy reeds jou boord onder PlusNet-beskerming geplaas het. “Al hoe meer boere besef wat die voordele van netbeskerming is,” sê Piet Buitendag, hoofbestuurder en een van die stigters[...]