Maksi Merino
Maksi Merino Landskaap-groep
Die Maksi Merino Landskaap-groep het in 2007 sy ontstaan gehad nadat ‘n aantal telers besluit het om die tekort aan ooie aan te spreek deur ‘n aantal goeie jongooie op ‘n Veiling aan te bied om die ooi mark te stimuleer. Daar was op daardie stadium min Landskaapooie in[...]