Mahindra SUV

VIDEO: Die nuwe Mahindra XUV 3XO vir net R254 999!

Die Mahindra XUV 3XO, nou beskikbaar by Mahindra Alberton, is die jongste toevoeging in die sportnutsvoertuig-reeks. Hierdie bekorende kar het ՚n wegspringprys van slegs R254 999! Die XUV 3XO bied gevorderde tegnologie, met 360-grade kameras aan elke kant om jou bewus te hou van elke hoek. Die kantspieëls vou outomaties[...]

By Specialist Writer|3rd December 2024|Categories: Videos|Tags: , , , , |
0
Go to Top