M7172
Goeie nuus vir boere: Kubota brei wyd uit
’n Nuwe reeks oranje trekkers het boere vanjaar op die Kubotastandplaas by NAMPO begroet, langs die bekende reeks ratse Kubota boorden wingerdtrekkers met hulle groter broers, soos die nuwe M7172 hierbo, en veelsydige ruweterreintoerusting. Die nuwe reeks spruit uit ’n gesamentlike onderneming tussen Kubota van Japan en Escorts van[...]