LEXION 8700
Stroop vinniger met CLAAS se LEXION 8700
"Ek het drie dae vinniger gestroop as gewoonlik met die nuwe stroper en ook die skoonste koring in 30 jaar gestroop.” So sê Piet Louw van Louw Boerdery in Hopetown, Noord-Kaap van, sy CLAAS LEXION 8700-stoper. Hy loop al jare die pad met CLAAS en is die eerste boer[...]