Legend skoffel
Span die Legend-skoffel in vir doeltreffende onkruidbeheer
’n Boer voer ’n eindelose stryd teen die natuur en alles wat normaalweg in sy landerye groei om die gesonde groei van saad te waarborg. Dus moet boere weet wat in hul lande aangaan voordat hul gewasse dalk skade kan opdoen. Enige boer kan getuig van die gevaar van[...]