Legend CB30K
Swaardiens en slim ontwerp: Agri Afrika se Legend CB30K maak oeswerk lig
Tydens NAMPO Kaap 2025 het Agri Afrika gewys waarom hulle Legend tapkarre as van die mees betroubare en doeltreffende graanhanteringsoplossings in die bedryf beskou word. As AgriCad se verskaffer in die Overberg en Suid-Kaap was dit vir Doons Le Roux van Duivenhoks Diesel Diens in Heidelberg ’n voorreg om[...]