Landini 7 kW (300 pk) trekker
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Tweemiljoen-mylpaal vir Mannheim Hierdie 6250R is die tweemiljoenste trekker wat by John Deere se Mannheim-aanleg in Duitsland vervaardig is. Die spesiale model is versier met meer as 300 foto’s van werknemers, en hy sluit nou aan by die eenmiljoenste trekker, ՚n 6400, in die fabrieksmuseum. Meer as 3 000[...]