landbouwerkers

Agri’s got Talent: Top tien kompeteer vir die eerste plek

Ten spyte van die koue weer, is dinge aan’t opwarm in die Paarl waar die top tien Agri’s got Talent finaliste tans intensiewe sangopleiding ontvang. Dié opleiding geskied onder die ervare hande van die bekende kunstenaars, Frieda van den Heever en Hein Poole, wat die deelnemers die fynere kunsies[...]

By Benine Ackermann|2nd August 2017|Categories: News|Tags: , , |

Landbouwerkers se talent word gevier

Agri’s got Talent (AGT) het oor die afgelope drie jaar in landbou se grootste en gewildste sangkompetisie ontwikkel. Die organiseerders van dié projek voorspel verdere groei. “Ons hoop om die projek in ’n nasionale kompetisie te omskep, wat opheffing en geleenthede vir alle landbouwerkers sal skep,” sê Anton Rabe,[...]

By Specialist Writer|23rd March 2017|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top