Agri’s got Talent se top tien finaliste
Agri’s got Talent: Top tien kompeteer vir die eerste plek
Ten spyte van die koue weer, is dinge aan’t opwarm in die Paarl waar die top tien Agri’s got Talent finaliste tans intensiewe sangopleiding ontvang. Dié opleiding geskied onder die ervare hande van die bekende kunstenaars, Frieda van den Heever en Hein Poole, wat die deelnemers die fynere kunsies[...]