landbouchemikalieë
Goeie nuus vir boere: Nufarm knikker onkruid uit
Boere verwelkom Nufarm se rotsvaste steun in hulle ewige stryd teen onkruid. Nufarm is 'n wêreldwye leier in landbouchemikalieë, met 'n sterk teenwoordigheid in Afrika. Die maatskappy fokus op die ontwikkeling van doeltreffende en volhoubare gewasbeskermingsoplossings wat boere help om hulle opbrengste te verbeter en hulle landboupraktyke te optimaliseer.[...]