Lamb Champs Pretoria
Lamb Champs Pretoria 2026: ’n Dag van smaak, saamkuier en Suid-Afrikaanse mense
Die reuk van lamsvleis oor die kole, ’n terrein vol besoekers en ’n feestelike atmosfeer het Saterdag die toon aangegee by Lamb Champs Pretoria 2026. Met amper 7 000 mense wat die geleentheid bygewoon het, was dit ’n dag waar goeie kos en vermaak saamgekom het. Lamb Champs is[...]