kunsmiswa
Rula Agri bring veerkragtigheid en innovasie na NAMPO 2026
In ’n tyd waar boerdery toenemend onder druk is weens klimaatsverandering, verhoogde insetkoste en markonsekerheid, word die vermoë om aan te pas en vooruit te dink belangriker as ooit. Dit is juis waarom NAMPO Oesdag 2026 se tema, “Veerkragtigheid deur innovasie”, so relevant is vir die moderne boer. Vir[...]