kruiwa
Wat is dan nou lekkerder as ’n Lekkewaan?
Petrol is peperduur, om nie eers van diesel te praat nie. Om ure lank elke dag op die plaas rond te ry is nodig, maar onbetaalbaar, en stap is eenvoudig net nie ’n opsie nie. Daarom bied Lekkewaan die Lekkewaan battery-aangedrewe karretjies! “Lekkewaan is nou al vir ses maande[...]