Kroon Vee se 21ste produksieveiling
21ste Kroon Vee-veiling
Kroon Vee Brahmane se 21 ste produksieveiling wat 1 November plaasgevind het op die plaas Buckshee, het weer eens bewys dat kwaliteit diere en uitstekende rekords, kopers laat betaal vir gesogte genetika. Die 183 lotte wat verkoop is, se moeders het ‘n gemiddelde TKP van 399 dae oor ‘n[...]