Kragdag

AfriSake KragDag: Die “Doen-jou-eie-ding!”-ekspo

(Artikel verskaf) Dit is amper weer tyd vir KragDag, die grootste alternatiewe energie- en selfstandigheidekspo in die land. KragDag het in 2007 ontstaan toe die energiekrisis in die land duidelik begin word het. Dit het tot die eerste KragDag-ekspo in 2008 gelei, gelyklopend met die eerste rondte van beurtkrag[...]

By Specialist Writer|24th July 2018|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |

KragDag bied weer baie blink planne

Merk solank die kalender vir 9 tot 11 Augustus 2018 wanneer hierdie jaar se KragDag-skou net buite Pretoria plaasvind. Met meer as 350 uitstallers en 30 seminare gaan jy verseker kan kies en keur tussen al die oplossings om minder afhanklik te raak van Eskom se kragvoorsiening (en onderbrekings!).[...]

By Specialist Writer|11th May 2018|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: |
0
Go to Top