KragDag 2020
KragDag Landbouskou
KragDag se landbouskou word vanjaar vir die tweede jaar aangebied by die Diamantvallei Landgoed net buite Rayton. Met 21 400 besoekers in 2019 sien ons uit om almal weer te verwelkom. Kom maak gerus ‘n draai by die TLU SA stalletjie. Verbeterde toegangsroetes is beplan en die gebied se uitleg[...]