koringboere
Swartland se koringboere in die moeilikheid: Produsente kan nie klimaatrisiko alleen dra nie
Graan SA doen ’n dringende beroep op die regering om op te tree ten opsigte van bekostigbare oesversekering, aangesien ernstige reëntekorte die Swartland se koringoes en Suid-Afrika se produksievermoë bedreig. Graan SA het ernstige kommer uitgespreek oor die verslegtende toestande in die Swartland, waar graanprodusente nóg ’n uiters moeilike[...]