Korana-virus
Agri SA doen ‘n beroep op landbousektor om ag te slaan op COVID-19 voorsorgmaatreëls
Agri SA verwelkom President Cyril Ramaphosa se aankondiging om die COVID-19-uitbreking as 'n nasionale ramp te verklaar. Hierdie pandemie het nie net 'n impak op die dag-tot-dag werksaamhede van alle sektore nie, maar dit hou ook 'n ernstige gesondheidsgevaar vir alle Suid-Afrikaners in. NEDLAC (Die Nasionale Ekonomiese, Ontwikkelings- en[...]